Sundra Personeel / Personnel

Laerskool Sundra personeel is almal top gekwalifiseerd en is uitstekende onderwysers. Hulle het ‘n ware passie vir kinders en die onderwys. 

Sundra Laerskool personnel are all top qualified and are excellent teachers. They have a true passion for children and teaching. 

Hoof / Principal

Vanessa van Rooyen - Sundra Hoof

Vanessa van Rooyen

Kwalifikasies: Professionele THOD Diploma

Graad 7 – Afrikaans Huistaal.

Sport: Atletiek, Netbal, Korfbal, Tennis, Swem.

Kultuur: Kunswedstryde. Afdelingshoof- skryfkuns, Voordrag, Gedramatiseerde Gedigte. Kersspel. Musiekaande. Revues. Bybelvasvra. Spreekkore.

Wat ‘n wonderlike reis. Van 1984 tot hede, by hierdie uitsonderlike skool. 37 jaar.  Dit is nogsteeds ‘n voorreg om saam met ‘n bekwame personeel my roeping te vervul. Ek glo, hier het ek my eerste sooi gespit en hier gaan ek my laaste sooi ook spit. Fil 4, die christelike lewenswandel is so ook my wandel in hierdie edel beroep waartoe ek geroep is.  

Onderhoof / Vice Principal

Jacques de Beer - Sundra Onderhoof

Jacques de Beer

Kwalifikasies: B.Ed Graad by Universiteit van Pretoria en Unisa

Grade 6 – English Natural Science and Technology       

Graad 7 – Afrikaans EBW en Natuur Wetenskappe       

Grade 7 – English EMS and Natural Science

Sport: Atletiek, Rugby, Krieket

Gelukkige Kinders = Gelukkige Ouers = Gelukkige Onderwysers

Vir die afgelope 16 jaar is ek ‘n onderwyser. Ek begin in 2006 by Laerskool JJ vd Merwe in Ermelo. In 2008 begin ek by Laerskool Delmas waar ek bly tot en met Augustus 2021. My nuwe pos begin in September by Laerskool Sundra. 

Senior Personeel

Antoon du Plessis - Sundra Teacher

Antoon du Plessis

Kwalifikasies: HOD Onderwyskollage Pretoria

Graad 5 & 6 – Sosiale Wetenskap

Graad 7 – Sosiale Wetenskap, Ekonomiese Bestuurswetenskappe, Tegnologie, Skeppende Kunste

Sport: Gewigstoot, Rugby, Krieket

Vir reeds 32 jaar is ek al in die Onderwys. Ek het by verskeie laerskole gewerk totdat ek by Laerskool Sunda begin het. Vir die Afgelope 11 jaar is ek al by Laerskool Sundra. 

Marelize Reiners - Sundra Teacher

Marelize Reiners

Kwalifikasies: HOD in Onderwys 4 jaar – Hoofvakke is Plantkunde en Dierkunde. VDO in Fisika en Chemie 2 jaar.

Graad 5 & 6 – Wiskunde

Graad 7 – Wiskunde en Natuur Wetenskappe

Sport: Atletiek

Ek het in 1990 begin by Laerskool Sundra, en is nog in dieselfde klas 31 jaar later. Dinge waarvan ek hou is, sudoku, legkaarte en lees. Gunsteling kos is: Kerrie en rys, Kaaskoek, Biltong. Ek hou nie van insekte, besoedeling en lui mense nie. 

Crystal Greef

Crystal Greeff

Kwalifikasies: BA Menslike beweegskunde. BA (Hon) Peadiatriese Sport Wetenskap. Post Graduate Diploma in Education. 

Grade 5 – 7 – Eerste Additionele Taal

Graad 6 –  Natuurwetenskappe en Tegnologie

Graad 7 – English Natural Sciences

Sport: Hoogspring Afrigter, Netbal Organiseerder, Hokkie Afrigter.

Kultuur: Kersspel en Revue

Vanaf 2011 tot 2013 was ek ‘n Pilates instrukteer en Gimnasium bestuurder by Macsteel en BP hoofkantoor. Ek gee Gr R by Laerskool Sundra tussen 2014 en 2015. Tussen 2016 – 2018 gee ek Gr 1. Vanaf 2019 onderrig ek die graad 5 – 7’s. Dit is nou al my 7de jaar by Laerskool Sundra. Ek geniet dit geweldig om met kinders the werk en glo elke kind het iets besonders binne hulle.

Marcia Mda

Marcia Mda

Qualifications: Bachelors Degree in Education 

Grade 4 – 7 – English Home Language

Sport: Netball, Athletics

Culture: Revue

I started doing practicals and volunteering as an assistant (2017-2018) an Laerskool Delmas. Appointed as an SGB teacher at Sundra Primary (2018-2020). Appointed under Department of Education (2021). I have been a teacher for 5 years of which the last 4 was at Laerskool Sundra.

1

Mandoleigh Swannepoel

Kwalifikasies: BA Visuele studie. BED Grondslagfase.

Graad 5 – 7 – Wiskunde

Graad 5 – Natuurwetenskappe

Sport: Netbal, Atletiek

Kultuur: Revue

Ek is nou al vir 6 jaar in die onderwys.

1

Daniel de Beer

Kwalifikasies: Student – B-ed intermediate and Senior Phase.

Graad 5 – 7 – LV / LS, SS

Sport: Atletiek, Rugby, Krieket

Vir 6 jaar is ek al in die onderwys en die laaste 4 daarvan is by Laerskool Sundra. Die onderwys is soos ‘n stap roete vol dorings en klippe. 

Chrisna Snyman

Chrisna Snyman

Kwalifikasies: BA Tale- en Literatuur Studie, ENGOS – Onderwys

Graad 5 – 6 – Afrikaans Huistaal

Graad 6 – 7 – Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Sport: Ek is glad nie sportief nie

Kultuur: Ek is baie lief vir kultuur. Revue – Ek het teateropleiding, waarmee ek revue help afrig. Boekklub – Ons lees en gesels oor boeke

Ek het in Potchefstroom (NWU) BA Tale en Literatuur Studies gedoen vir 3 jaar. Daarna het ek een jaar deur Unisa my onderwys diploma verwerf. Vir 2 jaar het ek aflosposte by Delmas Hoerskool gedoen. Gedurend Maart maand 2020 het ek by Laerskool Sundra begin werk, as tydelike onderwyser. Vir 2 jaar is ek nou al by Laerskool Sundra. Ek het n tweeling seuntjies van 4 jaar oud, daarom hou ek van woelige en besige kinders en verstaan ek waarom sommige seuns “stout” is. Maar hulle moet nogsteeds respek toon en verantwoordelikheid vir hulle skoolwerk neem.

Carien Vermaak

Carien Vermaak

Qualifications: B.Ed Senior Phase and Further Education and Training Teaching at Unisa

Grade 4 – 7 – English, N/S, L/S, Technology, A/C, S/S, EMS

Sport: Skaak, Verspring

Ek is al vir 7 jaar in die onderwys. Begin by Sundra 2014 tot 2018. 2018 by Morester Laerskool. Terug by Sundra vanaf 2019. 

1

Elisna van Niekerk

Kwalifikasies: Gr R sertifikaat. Baccalaureusgraad in Onderwys

Graad 4 – Afrikaans

Sport: Netbal

Kultuur: Gr R Konsert

Vanaf 2015 was ek by die Gr R engels medium klas en het in Junie 2021 na die Gr 4 Afrikaans klas verskuif. Ek is nou al vir 7 jaar in die onderwys en by Laerskool Sundra.

Carla Steyn

Carla Steyn

Kwalifikasies: Student by Aros

Graad 5 & 6 – Wiskunde

Graad 7 – Wiskunde en Natuur Wetenskappe

Sport: Netbal

Ek het begin in Januarie 2022 by Laerskool Sundra. 

Junior Personeel

Marieta du Toit

Marieta du Toit

Kwalifikasies: Matrikuleer by Hoërskool Sundra. Professionele diploma, 4 jaar Normaal Kollege. P.T.A. 1983 – 1986

Graad 1 – Afrikaans Huistaal. Departements Hoof Grondslagfase. 

Sport: Netbal, Atletiek

Kultuur: Kunswedstryde en Welsprekendheid

Het begin skoolhou in 1987 by eerstydse Laerskool President Brand in Brakpan – Graad 2. Begin in 1989 by Laerskool Sundra Gr 1, waar ek tans nog steeds  skool hou. Ek is al vir 32 jaar by Laerskool Sundra

Elsabe Swannepoel

Elsabé Swannepoel

Kwalifikasies: BA HOD Universiteit van Pretoria

Graad 3 – Afrikaans Huistaal

Sport: Atletiek, Netbal

Kultuur: Welprekendheid, Afrikaans en Engels Voordrag, Skoolkonsert

Begin in 1980 by Mowat Park Girls High in Durban. Onderrig Afrikaans Gr8 – 11. Sluit in 1983 by Laerskool Sundra aan waar ek vir die volgende 38 jaar bly. As ‘n gesinsmens is ek baie erg oor my familie en friende. Ek is n Christen en kinders is my passie. Ek is baie life vir die natuur en diere.

Helena Storm

Helena Storm

Qualifications: Bed Degree – Early Childhood Development (Foundation phase)

Grade 3 – English Home Language

Sports: Hockey

Culture: Revue

My career started in Phalaborwa. Moved to Witbank taught at ReynoPark Highschool Grade 10 – 12. Moved to Delmas and started working at Laerskool Sundra, teaching grade 3 English medium for the past 8 years. I enjoy hockey and coaching. All-rounder when it comes to school activities. I just enjoy teaching: “Developing small minds and see them grow.”

Ronel Hefer

Kwalifikasies: HOD Diploma. BA Graad.

Graad 2 – Afrikaans Huistaal

Sport: Netbal

Kultuur: Kunswedstryde, Kersspel

Na afloop va my studies het ek begin skoolhou by Laerskool Sundra. Ek werk al vir 38 jaar by Laerskool Sundra. Ek hou van die see en Bosveld, geniet af en toe ‘n lekker boek.

Nelia Grobler

Nelia Grobler

Qualifications: HON B.ed Specializing in Inclusive Education

Grade 2 – English Home Language

Sport: Cross-Country

I started at Kleuterskool Ruth Arndt in 1995. For the next few years I taught at a few schools; L/S Danville, TransOranje, Alma Spesiale Skool, Hillside Primary and finally Sundra Laerskool. Ek is nou al vir die afgelope 10 jaar by Laerskool Sundra. Hardloop is ‘n belangrike deel van my lewe, dit help my met stress en dit laat my goed voel. Ek is baie lief vir die natuur en vir stap.

Samuel Grobler

Samuel Grobler

Qualifications: Matric

Grade 2 – English Home Language

Sport: Athletics, Cross-Country

I started as an assistant at Laerskool Sundra on 1 February.

Dorothy

Dorothy Mfadu

Qualifications: Primary Teachers Course (PTC)

Grade 1 – English Home Language

Culture: Music

I have been a teacher for 35 years. I’ve been at a few different schools, but Laerskool Sundra has been my home for the past 9 years. 

Nomsa

Nomsa Nkumane

Qualifications: Early Childhood Development, Grades 1-3. 

Grade 1 – English Home Language

Sports: Netball, Athletics

Culture: Revue

I have been a teacher at Laerskool Sundra for the past 5 years. I teach the little ones, since I love small children.

Amelia Olivier

Amelia Olivier

Kwalifikasies: HOD. NKP.

Graad R 

Sport: Atletiek

Kultuur: Kunswedstryde vir Afrikaans en Engels. Welsprekendheid. Gr R Konsert en Diplomaplegtigheid.

Begin in 1985 by Laerskool Morester begin vir 4 jaar. Ek werk al sedert 1995 by Laerskool Sunda met die Gr R klassie. Dit is nou al 26 jaar wat ek hier werk. Ek is ‘n Christen. Baie lief vir my familie en geniet die klein kindertjies in Gr R. Hou van lees en natuur.

Tiffany Van Heerden

Qualifications: Student. B-ed Intermediate Phase (Social Sciences and Life Skills).

Grade R 

Sport: Netball o/9

Ek studeer al vir 3 jaar in die onderwys en is baie passievol oor kinders. Dit is ‘n ware roeping. Vanaf 10 Januarie is ek by Laerskool Sundra. Snoepie kos is lekker kos.

Kantoor Personeel / Office Personnel

Leatitia Manser - Sundra Secretary

Laetitia Manser

Ek is die Senior Admin Klerk by die skool. Ek werk al vir 29 jaar by Laerskool Sundra en het my matriek. My loopbaan loop as volg; Gematrikuleer by Hoer Meisieskool Hugenote 19987, 1988-90 Effektebeur JHB, 1990 – 1991 Volkskas Bank, 1992 – 2021 Laerskool Sundra.

Ellen Lottering - Sundra Secretary

Ellen Lottering

Ek is ‘n Sekretaresse by die skool. Het my matriek en  werk al vir 4 jaar as ‘n sekretaresse by Laerskool Sundra.

Lorraine - Sundra Secretary

Lorraine Jordaan

Ek is die Finansies Sekretaresse. Ek werk al vir 21 jaar in die rigting en het ‘n Sekretariele Diploma.

Na matriek was werk so skaars soos hoendertande. Kan net werk kry by mansklerewinkel – daar gewerk vir ‘n jaar. Toe by prokereurs gewerk vir 3 jaar. Na 20 jaar wat ek nie gewerk het nie, het die huidige geleentheid op gekom waar ek nou is. Ek werk al vir 16 jaar by Laerskool Sundra.

Hou van eerlikheid, nederigheid, geregtigheid. Skynheiligheid is my grootste afkeur asook skinder. Baie lief vir kinders en help graag diere omdat hulle nie vir hulself kan praat nie.