Kultuur / Culture
By Laerskool Sundra is Kultuur n balangrike deel van skool ervaring. Dit sluit Kunswedtryde, Welsprekendheid en Revue’s in. En moenie van die pret vergeet nie!!! By Laerskool Sundra sien ons pret as ‘n belangrike deel van ons kultuur!
At Laerskool Sundra, Culture is an important school experience. That includes Art Contests, Eloquence, and Revues. And don’t forget about the fun!!! At Laerskool Sundra we see fun as a very important part of our culture!


Die meeste kultuur aktiwiteite vind in ons eie skoolsaal plaas.


Kriteria van Toekennings Gr 4 - 7
Blou Balkie: 300 – 399 punte
Silver Balkie: 400 – 499 punte
Goue Balkie: 500 en meer punte
Ere-Kleure: 3 goue balkies (koord 3 kleure + wapen)
Dubbel Ere-Kleure: 6 goue balkies (koord silver + wapen)
Trippel Ere-Kleure: 9 goue balkies (Goue koord + wapen)
Alle trofee wenners ontvand goue balkies
